Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans

co.za.smartgecko.skryf

Total installs
0+
Rating
0.0
Released
May 18, 2017
Last updated
May 18, 2017
Category
Education
Developer
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Developer details
Name
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Website
http://www.smartgecko.co.za
Country
South Africa
Address
1 Waldeck Crescent Duynefontein Cape Town 7441
iOS SDKs
  • No items.

Screenshots

Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Screenshot 1 - AppWisp.com
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Screenshot 2 - AppWisp.com
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Screenshot 3 - AppWisp.com
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans Screenshot 4 - AppWisp.com

Description

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.

Die app fokus op die volgende:

• Die leer van die alfabet.

• Die herkenning van die klanke en letters.

• Die skryf van die letters van die alfabet.