Hosanna

com.lcdb9e7ec495.www

View detailed information for Hosanna — ratings, download counts, screenshots, pricing and developer details. See integrated SDKs and related technical data.

Total installs
4.4K(4,495)
Rating
unknown
Released
March 19, 2019
Last updated
January 1, 1970
Category
Lifestyle
Developer
Hosanna Bedieninge
Developer details
Name
Hosanna Bedieninge
E-mail
info@leoniepretorius.co.za
Website
unknown
Country
unknown
Address
unknown
Hosanna Header - AppWisp.com

Screenshots

Hosanna Screenshot 1 - AppWisp.com
Hosanna Screenshot 2 - AppWisp.com
Hosanna Screenshot 3 - AppWisp.com
Hosanna Screenshot 4 - AppWisp.com

Description

Hosanna is 'n Christelike Suid-Afrikaanse bediening waarin God vir dr. Leonie Pretorius as leier opgerig het. Ons stel met trots Hosanna se app bekend, waarop die Goeie Nuus wyer verkondig word en 'n intiemer verhouding met die Hosanna-gemeenskap gebou kan word.

Gebruikers kan die volgende op die app vind en doen:
*Preke en boodskappe kyk
*Die Hosanna-span ontmoet
*Die Bybelvasvra-speletjie speel
*Sweef-dagstukke gratis lees
*Getuienisse deel
*Hosanna se blog volg
*Weeklikse nuusbriewe lees